OUR PRODUCT RANGE
18 Jaar van kindweesDie album is 310mm x 310mm met 126 bladsye wat die omslag insluit. Daar is 5 voorblaaie om van te kies. Soos wat jou kind ouer word, verander van die vrae om gepas te wees vir ‘n spesifieke ouderdom.
Verdere inligting |
My Trou OnthouHandgemaak, plaaslik en mooi! Hierdie album is journal styl, trip down memory lane, onthou die proses, ek wil ALLES onthou. Die albums bestaan uit 80 bladsye en is 260 x 210 mm.
Verdere inligting |
Photo JournalsThese albums are 350 x 250mm to fit most photo sizes. Prints to fit on a page can be one of the following size options or a combination: 3 x Jumbo prints (150 x 100mm), 6 x Polaroids (90 x 105mm), 12 x Squares (70 x 70mm), 6 x Classic prints (105 x 90mm) or 8 x Mini Jumbos (105 x 70mm).
More info |