THE ALBUM COMPANY
  • Home
  • Shop
  • Products
    • School Albums
    • 18 JAAR VAN KINDWEES
    • Baby Journals
    • JUFFROU SE ONTHOU - Onderwysersbeplanner 2023
    • Grandmother's Journal
    • My Trou Onthou
    • Photo Journals
  • Free Downloads
  • Portfolio
  • Contact

​  

18 JAAR VAN KINDWEES

Die album is 310mm x 310mm met 126 bladsye wat die omslag insluit. Daar is 5 voorblaaie om van te kies. Soos wat jou kind ouer word, verander van die vrae om gepas te wees vir ‘n spesifieke ouderdom.

Daar is afdelings vir:
  • Spesiale dae (Familietyd, Maatjies, uitstappies, Avonture en vakansies
  • Nuwe vaardighede
  • Dit waaroor ons mal is
  • Feesvieringe
  • ‘n Spesiale verjaarsdagbladsy
  • ‘n Terugblik op die jaar

Daar is ook plek vir 'n jaarlikse foto, familietradisies en familieresepte. Twee bladsye maak voorsiening vir woorde van wysheid van almal wat vir jou kind lief en dierbaar is.

Op die oomblik slegs in Afrikaans beskikbaar.

Binneblaaie

'n Paar voorbeelde van die binneblaaie
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture

Voorblaaie

Daar is vyf verskillende voorblaaie om van te kies. Die album is tans slegs in Afrikaans beskikbaar.
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Powered by Create your own unique website with customizable templates.
  • Home
  • Shop
  • Products
    • School Albums
    • 18 JAAR VAN KINDWEES
    • Baby Journals
    • JUFFROU SE ONTHOU - Onderwysersbeplanner 2023
    • Grandmother's Journal
    • My Trou Onthou
    • Photo Journals
  • Free Downloads
  • Portfolio
  • Contact