ALLES OOR MY TROU ONTHOU
Handgemaak, plaaslik en mooi! Hierdie album is journal styl, trip down memory lane, onthou die proses, ek wil ALLES onthou.
Voel vry om hier binne te brainstorm en al jou ervarings vas te vang op die presiese manier waarop jy dit wil onthou en vir jou nageslag bewaar. Oor 20 jaar kan jy vir jou dogter wys hoe jou blomme, trou tema en troukoek gelyk het, en sommer weer die herinneringe en rou emosies eerstehands ervaar deur jou album deur te blaai!
Twee verskillende voorbladkleure is beskikbaar - botanies, met blare en blomme en 'n botaniese ontwerp met blare en bessies. Die albums bestaan uit 80 bladsye en is 260 x 210 mm.

Die binne-blaaie
'n Paar voorbeelde van hoe die album se binneblaaie lyk. Die blaaie kan gebruik word vir fotos, handgeskrewe notas, 'n enkele foto of twee - net soos jy begeer! Jou kreatiwiteit word uitgedaag om 'n spogboek te skep!
Voorblaaie
Twee verskillende voorblaaie is beskikbaar