JUFFROU SE ONTHOU
Onderwysersbepanner 2026
Duursame A4/A5, hardeband onderwysersbeplanner vir 2026 met 322 bladsye. Die beplanner word met draad gebind (wiro bind). Daar is twee opsies beskikbaar: Datumbladsye ingedeel volgens tye of volgens periodes.
Inhoud van 2026 Onderwyserslesbeplanner:
Op die oomblik slegs in Afrikaans beskikbaar.
Inhoud van 2026 Onderwyserslesbeplanner:
- Algemene inligting
- Rooster
- Klaslys
- Leerderinligting
- Kloktye
- Werkwinkels
- Kursusse
- Belangrike nommers
- Wagwoorde
- 2026 Kalender
- Maandtemas
- Openbare vakansiedae en skoolvakansies
- Skooltermyne
- 2026 Jaarbeplanner
- 12 Maandbeplanners
- Datumbladsye (dag per bladsy)
- Ouervergaderings
- Ouers se kontakbesonderhede
Op die oomblik slegs in Afrikaans beskikbaar.
Binneblaaie
'n Paar voorbeelde van die binneblaaie
Voorblaaie
Daar is sewe verskillende voorblaaie om van te kies. Die beplanner is tans slegs in Afrikaans beskikbaar.